Onderwerp (taalkunde)

Die onderwerp (ook die subjek genoem) van 'n sin is die gedeelte wat bepaal hoe die persoonsvorm daar uitsien. Meestal verwys die onderwerp na iets of iemand wat 'n handeling uitvoer. Die onderwerp kan maklik geïdentifiseer word deur te vra "wie/wat".


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search